Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Ketter" deur CHARL DURAND
"Ketter" deur CHARL DURAND [boodskap #15832] Ma, 15 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
KETTER
Charl Durand

As ek aanhaal uit die bybel
sal jy verstaan
as ek ophou vrae vra
en niemand is hier
wie sal 'n boom hoor val?
Re: "Ketter" deur CHARL DURAND [boodskap #15848 is 'n antwoord op boodskap #15832] Wo, 17 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jan schrik writes:
> Hallo,
> dit is nu het tweede gedicht van Charl Durand dat ik lees, kun je me wat
> meer vertellen over hem en zijn werk ?
> Jan
>
> @igs.net wrote:
>
>> KETTER
>> Charl Durand
>>
>> As ek aanhaal uit die bybel
>> sal jy verstaan
>> as ek ophou vrae vra
>> en niemand is hier
>> wie sal 'n boom hoor val?

Ek weet nie teveel van hom nie, behalwe
dat hy in sy middel-dertigerjare is en
in Johannesburg bly, met wortels in die
Noordkaap. Jy moet maar sy gedigte lees
om vir hom te leer ken - ek hou veral van
die manier waarop hy godsdienstige idioom
gebruik vir wyer doeleindes.

Gloudina
Vorige onderwerp: "Gunship Blues" deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: "Om te lewe is onnatuurlik" deur GERT VLOK NEL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:03:37 MGT 2024